Jy knip jou oë en dis weg…
Okay, ek weet…
Swak verskoning, maar eks nog hier.
Wie wil praat oor ernstige diep dinge?
Ek beloof om meer gereeld aanlyn te wees indien iemand wil gesels, RÊRIG wil gesels oor ernstige dinge, dinge van ewigheidswaarde!
Wie sien kans?
November 4, 2008 at 4:17 nm |
Nee, jong, die lewe gaan teen ‘n k@k spoed hier verby, kan ons nie maar eerder net rustig sit en ontspan en bietjie melodies verkeer nie?
November 5, 2008 at 5:12 vm |
Ek hou van lekker gesels so ek is game (as daar tyd is). Gooi, laat ons hoor.
November 11, 2008 at 10:35 vm |
Baie geluk! Jy het die Silwer Ponie gewen!
Augustus 13, 2009 at 3:14 nm |
Ek hou ook van lekker gesels………