Dankie julle!
Ek’s nou ook bly ek het nie die blog delete nie.
Soos dit is moet ek weer heel van voor af begin vriende maak. Was dit so met julle ook?
Dit is nie eintlik ‘n krisis nie, want die grootste Vriend wat mens voor kan wens is nou my beste Vriend!
Ek hoop julle het almal ‘n baie lekker naweek!
Augustus 24, 2008 at 6:26 nm |
Nee wat jou vriende is nog steeds hierso en jou Vriend is ook my Vriend!
Augustus 27, 2008 at 1:54 nm |
Ons is nog hier! Hoop dit gaan goed met jou!
Augustus 28, 2008 at 12:26 vm |
Ek het wonder waar jy is, was paar keer hier om te loer. Ek is bly jy blog nog en welkom terug.
September 1, 2008 at 9:03 vm |
Ware vriende is vir altyd!!! Ten spyte van….!
November 2, 2008 at 2:06 nm |
As ek lees wat ek op 1 Sept gese het…… wonder ek wat ware vriende is!