het met my gebeur…
Ek het die Here gevind!
Of sal ek sê, Hy het my gevind!
My vinger het so oor die “delete blog” knoppie gehuiwer…
Toe dag ek… nee…
wag ‘n bietjie.
Miskien moet ek daaroor praat.
Dis belangrik!
DIE BELANGRIKSTE DING IN DIE LEWE!
het met my gebeur…
Ek het die Here gevind!
Of sal ek sê, Hy het my gevind!
My vinger het so oor die “delete blog” knoppie gehuiwer…
Toe dag ek… nee…
wag ‘n bietjie.
Miskien moet ek daaroor praat.
Dis belangrik!
DIE BELANGRIKSTE DING IN DIE LEWE!
Augustus 19, 2008 at 8:07 vm |
Dit is AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Augustus 21, 2008 at 7:29 vm |
Dit is absoluut wonderlik. Mag hierdie nuwe helderheid nooit vervaag. Awesome Knersis, awesome. ((Knersis))
Augustus 22, 2008 at 8:11 vm |
Prys die Here!! Onverganklik is die liefde van die Here vir die wat Hom dien, sy trou vir opeenvolgende geslagte. Ps 103:17
Augustus 22, 2008 at 8:56 nm |
Dankie dat jy nie delete het nie, maar eerder hier getuig het. Dis regtig wonderlik!!!