Net mooi…

By knersis

g*tvol. Dis nou wat ek was vir daai donker hoekie van knersis se ou grot.

Ek hoop julle geniet die nuwe tema. Ek dink dit is die woord-stoot default .

So, wat dink julle van evolusie? Waar of wolhaar? Kyk die videos op die lienk hieronder. Daar is al meer WETENSKAPLIKE bewys vir ‘n ONTWERPER van die heelal.

“So everything did not jump into existence spontaneously, after allsoos die baie slim wetenskaplikes wil he ons moet glo nie.

3 Responses to “Net mooi…”

  1. Gert Gariep Says:

    Evolusie, reinkarnasie… Diep stuff daai.
    Wat dink ek daarvan? As my oer voorouers bosape was, dan is dit maar so. Ek laaik apies, hulle is oulik. As ek in my vorige lewe King Arthur was – cool! As ek in my volgende lewe Mugabe se agterkleinkind is – suck!

    Ek lewe nou. Hier waar ek sit en tik lewe ek. Ek worry nie oor evolusie of kreationisme of reinkarnasie nie. BTW het ek eintlik nie ‘n clue wat evolusie, kreationisme of reinkarnasie nou eintlik is nie.

    Aan die anderkant smaak ek jou nuwe look stukkend. Daai airplane met die skull op sy agtervin is vrek baie cool. OK, so daar kan nie evolusie wees nie want mans word nooit groot nie. :mrgreen:

  2. Roer Says:

    Ek hou van die nuwe ‘look’ Knersis. Wat daai vrae van jou betref, jy weet na dese hoe voel ek daaroor. ;-)

  3. Roer Says:

    Oor hoe ons ontstaan het – Ek kan ongelukkig nie onthou wie dit vertel het nie, maar ek het een keer ‘n storie gehoor van ‘n man wat iets gemaak het (invent) en ‘n Professor het dit gesien en die man gevra “wie het dit gemaak? Dis fantasties!” Die man het geantwoord “niemand” waarop die Professor gesê het “dink jy ek is ‘n swaap? Iemand moes dit gemaak het. Dis hier voor my. Ek sien dit.” Waarop die man geantwoord het “so is ons en ons wêreld, jy sien dit, maar jy glo niemand het dit gemaak nie.”

Leave a Reply