Reïnkarnasie

By knersis

Dankie vir jou antwoord <em>Sonkind.</em> Kom ons skop dan sommer af met die onderwerp wat jy aanroer –


Reïnkarnasie

Hierop het ek ‘n paar vragies;
Bestaan daar so iets?
Is dit belangrik?
Hoekom?
Watter voordeel hou dit vir my in?
Wat is die doel daarvan?
Is daar bewyse?
Hoekom bestaan daar so ‘n teorie?
Watter gelowe glo daaraan?

Wat dink julle?Wat dink jy?

Ek tag Gert Gariep, Da Mario, DGS, Johan Swarts, Jaco en Krista, NetJane, Rosalind, Pikkelik, Boer in Ballingskap en Roer om elk te noem wat is in jou mening die belangrikste ding in die hele wêreld en om elkeen vyf ander te tag om dieselfde te doen.

5 Responses to “Reïnkarnasie”

  1. Die belangrikste ding in die hele wêreld « Wosonki Says:

    [...] belangrikste ding in die hele wêreld Knersis het gevra dat ons noem wat is in ons mening die belangrikste ding in die hele wêreld is. Nou vir [...]

  2. Roer Says:

    Knersis, sal vanaand dv antwoord.

  3. netjane Says:

    Ek sal spoedig my huiswerk doen – miskien droom ek sommer vanaand die antwoord. ;)

  4. Wat’s die belangrikste - tag « kruidjie-roer-my-nie Says:

    [...] die belangrikste - tag Knersis wil weet wat is in die bloggers se opinies die belangrikste ding in die hele wêreld en om dan vyf ander [...]

  5. rosalindfranklin Says:

    Ek het my huiswerk gedoen…so soort van. :)

Leave a Reply