te gesels oor diep dinge. Soos waar kom ons vandaan? Hoekom is ons hier? Waar gaan ons heen as ons doodgaan? Hoekom is die lading van ‘n elektron juis 1.602176462.10-19 C?
Is die aarde net 6000 jaar oud of 13.5 miljard jaar?
Wat dink julle van evolusie?
Is ek bedruk, bemoerd of beide of net nuuskierig?
Miskien gaan dit te goed met my. Ek kla nie, ek is baie dankbaar. Ek smag net om te gesels oor goed wat regtig saak maak, wat belangrik is!
OK, ek tag julle almal!
Wat is die HEEL BELANGRIKSTE iets/ding/vraag/onderwerp (kies een) in die LEWE?
Junie 1, 2008 at 6:05 nm |
Ernstig nou – ek wonder deeadae al hoe meer wie was ek in my vorige lewe.
Dis nie die belangrikste nie, maar ek bly wonder.
Junie 3, 2008 at 4:51 vm |
“Is ek bedruk, bemoerd of beide of net nuuskierig?”
Ek dink jy’s al 3 . . .