Braaiwet

By knersis

Ja-nee, ek sê vir julle, dis genoeg om van te stik in jou braai-worsie, om van te hoes aan daardie braai-vleis vuurtjie, kort-om, om sommer van jou stoel af te donner.
Magtag!
Het jy nou al ooit van sulke snert in jou lewe gehoor? Ek wonder wat ou Gert Gariep hiervan sal sê; hy is nou mos juis so lief vir sy ou braai-vleisie. Ek meen te sê, wie van ons is dan nie?

Wat gaan die regering volgende uitdink om ons sakke mee te skud?

Die Bier Wet miskien?

Lees maar self….

kliek op die prentjie om dit te vergroot


5 Responses to “Braaiwet”

  1. Gert Gariep Says:

    1 April = Gekkedag…

  2. Roer Says:

    :lol:

  3. Pikkelik Says:

    :roll:

  4. rosalindfranklin Says:

    Snaaks want ek het net wonnir hoe op aarde gaan hulle die poliseer, iets soos 10 miljoen polisielede aanstel!

  5. Pikkelik Says:

    Hoekom is dit so stil hier, het die haas al weer hasepad gekies??? :lol:

Leave a Reply